| Modulekode | PLG 462 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Praktiese navorsingsprojek van beperkte omvang onder leiding van een van die dosente in plantpatologie binne die departement. Enige onderwerp binne die veld van plantpatologie kan geselekteer word. |
| Modulekrediete | 28.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 praktiese sessie per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Plant- en Grondwetenskappe |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App